Botshabelo is 'n nedersetting wat in 1968 deur die apartheidsregering geskep is. Dit is sowat 55 km oos van Bloemfontein geleë en het 'n hoofsaaklik Sothosprekende bevolking (in teenstelling met die nabygeleë Thaba Nchu wat hoofsaaklik Tswana-inwoners het). Botshabelo het 'n bevolking van 181 712 in 2011 gehad, en vorm deel van die Mangaung Metropolitaanse Munisipaliteit. Die N8 nasionale pad gaan naby Botshabelo verby.

Botshabelo
Botshabelo is in Vrystaat
Botshabelo
Botshabelo
 Botshabelo se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°13′S 26°43′O / 29.217°S 26.717°O / -29.217; 26.717
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
MunisipaliteitMangaung
Stigting1968
Oppervlak
 • Totaal103,98 km2 (40,15 vk. myl)
Hoogte
1 423 m (4 669 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal181 712
 • Digtheid1 748/km2 (4 530/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.1%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense0.3%
 • Swart mense99.2%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho 84.5%
 • Xhosa 7.6%
 • Engels 2.0%
 • Afrikaans 1.6%
 • Ander 4.3%
Poskode (strate)
9781
Poskode (posbusse)
9781
Skakelkode051

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Botshabelo". Sensus 2011.