Bottelgatrivier
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Bottelgatrivier is 'n spruit wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.
Bottelgatrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Monding-hoogte | 1 202 m |
Koördinate: 32°05′56″S 26°15′0″O / 32.09889°S 26.25000°O |