Bradford
Bradford (uitgespreek /ˈbrædfəd/) is 'n stad in noordelike Engeland met 'n bevolking van met sowat 293 000 inwoners. Bradford het ook die tweede grootste persentasie Moslems in die Verenigde Koninkryk (16% volgens die 2001-sensus).
Bradford | |
---|---|
Stad | |
Bradford se stadhuis. | |
Koördinate: 53°48′00″N 1°45′00″W / 53.80000°N 1.75000°W | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Land | Engeland |
Graafskap | Wes-Yorkshire |
Oppervlak | |
• Totaal | 64,4 km2 (24,85 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 293 717 |
• Digtheid | 3 468/km2 (8 981/vk. myl) |
Tydsone | UTC+00:00 (MGT) |
• Somertyd | UTC+01:00 (BST) |
Poskode | BD1-BD15 |
Skakelkodes | 01274 |
Webwerf | bradford.gov.uk |
Susterstede
wysig- Skopje, Noord-Masedonië, sedert 1963
- Roubaix, Frankryk, sedert 1969
- Verviers, België, sedert 1970
- Mönchengladbach, Duitsland, sedert 1971
- Galway, Ierland, sedert 1987
Vennootskappe
wysig- Mirpur, Azad Kashmir, Pakistan, sedert 1998