Brakspruit (Oos-Kaap)
Hierdie artikel handel oor die sytak van die Oranjerivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit (dubbelsinnig)
Brakspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Oorsprong | Dreunberg |
Monding | Gariepdam |
Monding-hoogte | 1 259 m |
Koördinate: 30°44′23″S 25°46′40″O / 30.73972°S 25.77778°O |
Die Brakspruit is 'n rivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die Dreunberg noordwes van Burgersdorp en vloei dan noordwaarts tot in die Gariepdam.