Brakspruit (Swartruggens)
- Hierdie artikel handel oor die Brakspruit wat in Swartruggens uitmond. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit (dubbelsinnig)
Die Brakspruit is 'n spruit in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit mond uit in die Elandsrivier in die dorp Swartruggens. Dit neem die vorm van n vleiland, eerder as n rivier en is nie gekanaliseer nie.
Brakspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Noordwes, Suid-Afrika |
Monding | Elandsrivier, Swartruggens |
Oorsprong-hoogte | 1 248 m |
Koördinate: 25°38′33″S 26°41′33″O / 25.64250°S 26.69250°O |
Eksterne skakel
wysig- Kaart van die Brakspruit by Geonames.org (cc-by)