Braunsia vanrensburgii
Plantspesie
Braunsia vanrensburgii is 'n meerjarige vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die De Hoop-natuurreservaat voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 100 km² en die totale populasie is ongeveer 2000 individuele plante groot. Die spesie word as seldsaam beskou en is deel van die fynbos-ekostreek.
Braunsia vanrensburgii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Braunsia |
Spesie: | B. vanrensburgii
|
Binomiale naam | |
Braunsia vanrensburgii (L.Bolus) L.Bolus, (1967)
| |
Sinonieme | |
|