Bristol Beaufighter
Britse twee motorige bomwerper
Die Bristol Beaufighter was 'n vliegtuig wat aanvanklik as 'n vegvliegtuig ontwerp is maar in 'n multirolvliegtuig ontwikkel het; dit is as torpedobomwerper gebruik. TF staan vir Torpedo Fighter.
Bristol Beaufighter | |
---|---|
Tipe | Vegvliegtuig en bomwerper |
Vervaardiger | Bristol Aeroplane Company |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag |
Ontwikkel van | Bristol Beaufort |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Bristol Hercules VI of XVI stermotors |
Kraglewering per motor | 1 670 perdekrag |
Vlerkspan | 17,63 m |
Lengte | 12,60 m |
Hoogte | 4,83 m |
Maks. opstygmassa | 10 834 kg |
Maks. snelheid | 502 km/h op 4 267 m |
Operasionele hoogte | 7 925 m |
Togafstand | 2 478km |
Bewapening | Vier 20mm Hispano kanonne in die neus, drie 0.303 Browning masjiengewere in elke vlerk, |
Bomvrag | 728 kg torpedo |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8