Bristol Beaufort
Britse torpedo bomwerper
Die Bristol Beaufort was 'n torperdobomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog gebruik is deur die Britse Lugmag. In April 1936 het Bristol Aeroplane Company Tipe 152-voorstelle ingedien in antwoord op twee spesifikasies wat deur die Vlug Ministerie uitgereik is. Die spesifikasies was M.15/35 vir 'n torpedobomwerper en G.24/35 vir 'n algemene verkenningsvliegtuig.
Bristol Beaufort | |
---|---|
Tipe | Torpedobomwerper |
Vervaardiger | Bristol Aeroplane Company |
Nooiensvlug | 15 Oktober 1938 |
Status | Uit diens gestel |
Hoofgebruiker | Britse Lugmag |
Tegniese besonderhede
wysigItem | Statistiek |
---|---|
Aantal motors | 2 |
Tipe motor | Skroef |
Vervaardiger | Bristol Taurus VI stermotors |
Kraglewering per motor | 1,130 perdekrag |
Vlerkspan | 17,63 m |
Lengte | 13,46 m |
Hoogte | 4,34 m |
Maks. opstygmassa | 9 628 kg |
Maks. snelheid met torpedo | 362 km/h op 1 524 m |
Operasionele hoogte | 5 029 m |
Togafstand | 2 575km |
Bewapening | Twee 0.303 Vickers K masjiengewere in dorsale skiettoring, een in bakboord vlerk en een Browning masjiengeweer onder neus |
Bomvrag | 454 kg bomme in bomlaai en een 227 kg eksterne bom of een 728 kg torpedo. |
Bron
wysig- Bombers 1939–1945 Kenneth Munson, Bounty Books 2012 ISBN 978-0-7537-2172-8