Broers
Broers is 'n Afrikaanse musiekgroep wat uit die Snyman-broers, Christo, Cobus en Stephan bestaan. Die jongste broer, Stephan, gebruik die verhoognaam Nic Stevens vir sy solo-loopbaan. Die twee ouer broers tree ook saam onder die verhoognaam Christo en Cobus op.
Broers | |
---|---|
Cobus and Christo Snyman | |
Agtergrondinligting | |
Etikette | Snyman-musiekproduksies (SMP) |
Assosiasies | Christo en Cobus, Nic Stevens |
Webwerf | diebroers.co.za |
Lede | Christo Snyman Cobus Snyman Stephan Snyman |
In 2008 het hulle treffer Huistoe 'n Tempo-nominasie ontvang as gewildste liedjie van die jaar en die Broers se DVD, "Broers Tussen die Sterre" is genomineer vir die kategorie, beste DVD van die jaar.
Diskografie
wysig- 10 000 Myl DVD, 2010 SMP/SELECT
- 10 000 Myl, 2009 SMP
- Tussen die Sterre DVD, 2006 SMP/SELECT
- Broers, SMP
Sien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Die Broers se amptelike webtuiste Geargiveer 30 September 2010 op Wayback Machine