Christo en Cobus
Christo en Cobus is 'n musiekgroep wat uit die broers Christo Snyman en Cobus Snyman bestaan. Hulle tree ook saam met hulle jongste boetie, Nic Stevens onder die verhoognaam Broers op.
Christo en Cobus | |
---|---|
Cobus (links) en Christo tree op tydens 'n vrouedag op St. Helenabaai in 2008. | |
Agtergrondinligting | |
Etikette | Snyman-musiekproduksies (SMP) |
Assosiasies | Broers, Nic Stevens |
Webwerf | diebroers.co.za |
Lede | Christo Snyman Cobus Snyman |
Diskografie
wysig- 7x70, 2007 SMP
- Trein Na Margate, 2002 SMP
- Nuwe Winde, 2000 MAROELA
- Tiekiedraai deur die eeu, 2000
- Dancing To The Beat Of Our Music, 1998
- Kyk Hoe Lyk Ons Nou, 1997
- Somernag - Sterrenag, 1995
- Prince of Romance, 1993
Verwysings
wysigSien ook
wysigEksterne skakels
wysig- Die Broers se amptelike webtuiste Geargiveer 30 September 2010 op Wayback Machine