Bruinysterhout
plantspesie
Die bruinysterhout (Homalium dentatum) is 'n groot Afromontane woudboom wat vanaf Port St. Johns tot in die noordelike Drakensberge en ook in die hooglande van Zimbabwe voorkom.[1] Hulle kom aan woudrande en beboste klowe voor. Die blare is amper rond.
Bruinysterhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Salicaceae |
Genus: | Homalium |
Spesie: | H. dentatum
|
Binomiale naam | |
Homalium dentatum (Harv.) Warb., (1893)
| |
Sinonieme | |
|
Bron
wysig- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
Verwysings
wysig- ↑ Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 167. ISBN 978-1-77007-759-1.
Sien ook
wysig