Homalium
Plantgenus
Homalium is 'n genus van struike en bome wat behoort tot die familie Salicaceae. Die genus is inheems in Afrika, Asië, Australië, Noord- en Suid-Amerika.
Homalium | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Salicaceae |
Subfamilie: | Salicoideae |
Tribus: | Homalieae |
Genus: | Homalium Jacq., (1760) |
Spesies | |
| |
Sinonieme | |
|
Spesies
wysigDaar is 176 spesies wat tot die genus hoort waarvan slegs twee in Suid-Afrika voorkom:[1]
- Homalium dentatum (Harv.) Warb.
- Homalium rufescens Benth.