Bruinysterhout

plantspesie
(Aangestuur vanaf Homalium dentatum)

Die bruinysterhout (Homalium dentatum) is 'n groot Afromontane woudboom wat vanaf Port St. Johns tot in die noordelike Drakensberge en ook in die hooglande van Zimbabwe voorkom.[1] Hulle kom aan woudrande en beboste klowe voor. Die blare is amper rond.

Bruinysterhout
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Salicaceae
Genus: Homalium
Spesie:
H. dentatum
Binomiale naam
Homalium dentatum
(Harv.) Warb., (1893)
Sinonieme
  • Blakwellia dentata Harv.
  • Homalium subsuperum Sprague

Verwysings

wysig
  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 167. ISBN 978-1-77007-759-1.

Sien ook

wysig