Brunia bullata
Plantspesie
Brunia bullata is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1] Dit kom in die Langeberg voor, van Suurbraak tot by Lemoenshoekpiek. Daar is drie subpopulasies op drie pieke van minder as tien plante elk. Die plant word bedreig deur te veel brande.
Brunia bullata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Bruniales |
Familie: | Bruniaceae |
Genus: | Brunia |
Spesie: | B. bullata
|
Binomiale naam | |
Brunia bullata (Schltr.) Class.-Bockh. & E.G.H.Oliv., (2011)
| |
Sinonieme | |
|
Verwysings
wysig- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4