Brunia esterhuyseniae

Plantspesie

Brunia esterhuyseniae is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1] Dit kom in die Riviersonderendberge by Pilaarkop voor. Hier is die enigste populasie wat uit minder as 100 plante bestaan.

Brunia esterhuyseniae
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Bruniales
Familie: Bruniaceae
Genus: Brunia
Spesie:
B. esterhuyseniae
Binomiale naam
Brunia esterhuyseniae
(Strid) Class.-Bockh. & E.G.H.Oliv., (2011)
Sinonieme
  • Lonchostoma esterhuyseniae Strid

Verwysings

wysig
  1. John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4

Bronne

wysig