Brunia monogyna

Plantspesie

Brunia monogyna is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1]

Brunia monogyna
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Bruniales
Familie: Bruniaceae
Genus: Brunia
Spesie:
B. monogyna
Binomiale naam
Brunia monogyna
(Vahl) Class.-Bockh. & E.G.H.Oliv., (2011)
Sinonieme
  • Gravenhorstia fastigiata Nees
  • Lonchostoma monogynum (Vahl) Pillans
  • Lonchostoma monostylis Sond.
  • Ptyxostoma monogyna Vahl
  • Ptyxostoma monostylis (Sond.) Druce

Verwysings

wysig
  1. John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4

Bronne

wysig