Brunia sphaerocephala
Plantspesie
Brunia sphaerocephala is 'n struik wat tot die Bruniaceae familie hoort. Die spesie is endemies in die Wes-Kaap en is deel van die fynbos.[1] Die plant kom in die Slanghoek-, Wemmershoek- en Hottentots Hollandberge voor. Daar is vier tot vyf subpopulasies en die plant word bedreig deur indringerplante.
Brunia sphaerocephala | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Bruniales |
Familie: | Bruniaceae |
Genus: | Brunia |
Spesie: | B. sphaerocephala
|
Binomiale naam | |
Brunia sphaerocephala (Sond.) A.V.Hall, (2011)
| |
Sinonieme | |
|
Verwysings
wysig- ↑ John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 ISBN 978 1 77584 590 4