Bryanston
(Aangestuur vanaf Bryanston, Gauteng)
Bryanston is 'n voorstad in die noorde van Johannesburg in Suid-Afrika.
Bryanston | |
---|---|
'n Straat omsoom deur Jakarandas in Bryanston | |
Koördinate: 26°2′55″S 28°2′2″O / 26.04861°S 28.03389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Johannesburg |
Stigting | 1969 |
Oppervlak | |
• Totaal | 24,90 km2 (9,61 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 28 758 |
• Digtheid | 1 155/km2 (2 990/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 60.8% |
• Indiërs/Asiërs | 5.0% |
• Bruin mense | 2.2% |
• Swart mense | 30.4% |
• Ander | 1.7% |
Taal (2011) | |
• Engels | 68.0% |
• Afrikaans | 8.9% |
• Zoeloe | 5.4% |
• Tswana | 2.7% |
• Ander | 15.0% |
Skakelkode | 010 / 011 |
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Bryanston". Sensus 2011.
Sien ook
wysig
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.