Bujumbura
Bujumbura is die grootste stad van Burundi met 'n bevolking van 235 440 in 1990 en 'n oppervlakte van 86,54 km². Dit het tot op 24 Desember 2018 as hoofstad van Burundi gedien, maar dié funksie is nou aan die ou hoofstad van die voormalige Koninkryk Burundi, Gitega, teruggegee.[1]
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Burundi |
Provinsie | Bujumbura |
Koördinate | 03°23′S 29°22′O / 3.383°S 29.367°O |
Stigting | 1889 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 86,54 vk km |
Hoogte bo seevlak | 774 m |
Bevolking: | |
- Totaal (1990) | 235 440 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 720,6/vk km |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | UTC +2 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | villedebujumbura.org |
Verwysings
wysig- ↑ "Gitega, future capitale du Burundi" (in Frans). BBC. 22 Desember 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2019. Besoek op 14 Januarie 2019.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Bujumbura.
- (en) Toerisme-inligting oor Bujumbura op Wikivoyage