Rooikatstert
plant subspesie
(Aangestuur vanaf Bulbinella latifolia doleritica)
Die rooikatstert (Bulbinella latifolia doleritica) is 'n struik wat hoort tot die aalwynfamilie Asphodelaceae en blom vanaf Augustus tot Oktober. Die struik is endemies aan die Noord-Kaap en kom voor by Nieuwoudtville. Die blomme is oranje van kleur en die struik word tot 1 m hoog.
Rooikatstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. latifolia doleritica
|
Binomiale naam | |
Bulbinella latifolia doleritica Bulbinella latifolia Kunth subsp. doleritca (P.L.Perry), (1999)
|
In Engels staan die plant bekend as die Broad-leaved bulbinella.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Sanbi se rooilys
- op PlantZAfrica.com
- Manning, John: Fotogids tot die Veldblomme van Suid-Afrika. Briza Publikasies. ISBN 978 1 920217 01 3
- Plants of the World Online
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Rooikatstert.