Bungeni
Bungeni is 'n groeiende nedersetting in Makhado Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Die groot woongebied lê weerskante van die R578-teerpad ongeveer halfpad tussen Louis Trichardt en Giyani.
Bungeni | |
---|---|
'n Nuwe nedersetting naby Bungeni Big Tree | |
Koördinate: 23°12′22″S 30°13′26″O / 23.20611°S 30.22389°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Makhado |
Oppervlak | |
• Totaal | 10,94 km2 (4,22 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 10 297 |
• Digtheid | 941/km2 (2 440/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.2% |
• Swart mense | 99.6% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Tsonga | 90.3% |
• Venda | 7.3% |
• Ander | 2.4% |
Bungeni se buurdorp na die oostekant is die woongebied Hlanganani. Die meeste inwoners is Tsongasprekend.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bungeni". Sensus 2011.