Hlanganani, Limpopo
- Hierdie artikel handel oor die dorp in Limpopo. Vir ander plekke met dieselfde naam, sien Hlanganani (dubbelsinnig).
Hlanganani is 'n samevoeging van verskeie groot nedersettings wat in die noordwestelike gedeelte van die voormalige Gazankulu-tuisland in Suid-Afrika geleë is.
Hlanganani | |
---|---|
Koördinate: 23°11′42″S 30°14′10″O / 23.19500°S 30.23611°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Limpopo |
Distrik | Vhembe |
Munisipaliteit | Collins Chabane |
Oppervlak | |
• Totaal | 9,07 km2 (3,50 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 7 816 |
• Digtheid | 862/km2 (2 230/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Bruin mense | 0.1% |
• Swart mense | 99.8% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Tsonga | 81.4% |
• Venda | 16.0% |
• Engels | 1.1% |
• Ander | 1.5% |
Die groot woongebied (9.1 km²) van Hlanganani lê langs die R578-teerpad ongeveer halfpad tussen Louis Trichardt en Giyani, naby die Elim Hospitaal.
Hlanganani se buurdorp aan die westekant is die woongebied Bungeni. Die meeste inwoners (81.4%) is Tsongasprekend.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Hlanganani". Sensus 2011.