Bunseniet
Bunseniet | |
---|---|
Kleur | donkerpistagiogroen |
Streep | bruinerig-swart |
Glans | glasagtig |
Hardheid | 5,5 (Mohs) |
Digtheid | 6.898 g/cm3 |
Strukturbericht-kode | B1 |
Eenheidsel | a = 4.1769 Å |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Bunseniet is 'n mineraal met formule NiO. Dit is genoem na Robert Wilhelm Eberhard Bunsen (1811 - 1899).
In Suid-Afrika word dit in die Bon Accord-nikkelafsetting by Barberton (Mpumalanga) en in die Morokweng-krater naby Vryburg in Noordwes aangetref.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "mindat" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2019.