Buntingville is 'n nedersetting 15 km suidoos van Mthatha in die Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit, wat deel is van die OR Tambo Distriksmunisipaliteit. As 'n klein dorpie het dit as 'n sendingstasie ontstaan in 1865.

Buntingville
Dorpie
Buntingville is in Oos-Kaap
Buntingville
Buntingville
Koördinate: 31°38′20″S 28°52′8″O / 31.63889°S 28.86889°O / -31.63889; 28.86889
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistriksmunisipaliteitO.R. Tambo
Plaaslike MunisipaliteitNyandeni
Oppervlak
 • Totaal3,44 km2 (1,33 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal1 090
 • Digtheid320/km2 (800/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
5115
Skakelkodes047

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,0 1,1 Buntingville tydens 2011-sensus