Bosbokrand
(Aangestuur vanaf Bushbuckridge)
Bosbokrand is 'n nedersetting in noordoostelike Mpumalanga, Suid-Afrika en die setel van die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit. Die naam verwys na die baie bosbokke wat in die verlede hier geloop het.
Bosbokrand (en) Bushbuckridge | |
---|---|
Koördinate: 24°50′S 31°4′O / 24.833°S 31.067°O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Mpumalanga |
Distrik | Ehlanzeni |
Munisipaliteit | Bosbokrand |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,41 km2 (0,93 vk. myl) |
Hoogte | 845 m (2 772 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 2 159 |
• Digtheid | 896/km2 (2 320/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Swart mense | 99.4% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 57.6% |
• Sotho | 20.0% |
• Tsonga | 10.7% |
• Zoeloe | 4.5% |
• Ander | 7.1% |
Poskode (strate) | 1280 |
Poskode (posbusse) | 1280 |
Skakelkode | 013 |
Geskiedenis
wysigDie eerste handelspos is in 1884 geopen.
Sien ook
wysigBronne
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Bosbokrand". Sensus 2011.