Caesars Palace Grand Prix

Circuit Caesars Palace.png

Die Caesars Palace Grand Prix was 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat by die Caesars Palace Grand Prix-renbaan in Las Vegas, Verenigde State plaasvind het. Dit was slegs twee keer gehou, in 1981 en 1982.

Wenners van die Caesars Palace Grand PrixWysig

Jaar Renjaer Vervaardiger Baan
1981   Alan Jones Williams-Ford Caesars Palace Las Vegas
1982   Michele Alboreto Tyrrell-Ford
CART Indy Car geskiedenis
Jaar Datum Wenjaer Wenmotor Wenspan
1983 8 Oktober   Mario Andretti Lola-Cosworth Newman/Haas Racing
1984 10 November   Tom Sneva March-Cosworth Mayer Motor Racing