Caledonspoort
Caledonspoort is 'n grenspos tussen Lesotho en Suid-Afrika op die Caledonrivier (Mohokarerivier), 10 km suid van Fouriesburg. Die naaste dorp aan die Lesotho-kant is Butha-Buthe en die grenspos staan hier ook bekend as Caledonspoort. Op die P29-roete net noord van die grenspos loop 'n 1,8 km lange bergpas 28°41′13″S 28°13′59″O / 28.68694°S 28.23306°O deur die poort van die Klein-Caledonrivier.[1]
Suid-Afrika | Lesotho | |
---|---|---|
Streek | Vrystaat | |
Naaste dorp | Fouriesburg | Butha-Buthe |
Pad | P29 (R711) | A1 |
Koördinate | 28°41′37″S 28°14′6″O / 28.69361°S 28.23500°O | 28°41′47″S 28°14′5″O / 28.69639°S 28.23472°O |
Telefoonnommer | +27 (0) 58 223 8400 | |
Faksnommer | +27 (0) 58 223 1012 | |
Posadres | ||
Besigheidsure - Reisigers | 06:00 - 22:00 | 06:00 - 22:00 |
Besigheidsure - Algemeen | 07:30 - 16:15 |