Butha-Buthe
Butha-Buthe is 'n dorp in die noorde van Lesotho. Dit is net suid van die Caledonrivier en 18 km vanaf Fouriesburg wat aan die Suid-Afrikaanse kant is. Caledonspoort, die doeanepos, is tussen die twee lande. Moshoeshoe, 'n opperhoof en stigter van die Basotho-volk is naby Butha-Buthe gebore.
Butha-Buthe | |
---|---|
Butha-Buthe se hoofstraat | |
Koördinate: 28°47′0″S 28°14′0″O / 28.78333°S 28.23333°O | |
Land | Lesotho |
Distrik | Butha-Buthe |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Eksterne skakels
wysig- Toerisme-inligting oor Butha-Buthe op Wikivoyage