Calpurnia glabrata
Die Swazigeelkeurboom (Calpurnia glabrata) is 'n struik of boom wat deel is van die Fabaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini en Suid-Afrika. In Suid-Afrika kom die plant in KwaZulu-Natal en Mpumalanga voor.
Swazigeelkeurboom | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Fabales |
Familie: | Fabaceae |
Genus: | Calpurnia |
Spesie: | C. glabrata
|
Binomiale naam | |
Calpurnia glabrata Brummitt, (1970)
| |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 219.2.[1]