Cannes-rolprentfees 1984
Die 37ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-23 Mei 1984 gehou. Die Britse akteur en skrywer Dirk Bogarde was die voorsitter van die jurie. Altesaam 43 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Cannes-rolprentfees 1984
| ||
Datum | 8-23 Mei 1984 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 19 (In Kompetisie) 14 (Un Certain Regard) 10 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Fort Saganne | |
Afsluitingsfliek | The Bounty | |
Palme d'Or | Paris, Texas |
Die Wes-Duitse rolprent Paris, Texas van die regisseur Wim Wenders het die Palme d'Or gewen.[1][2][3] Die fees is geopen met Alain Corneau se Fort Saganne en afgesluit met The Bounty van Roger Donaldson.[4][5]
Belangrikste fliekpryse
wysigPrys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Paris, Texas | Wim Wenders | Wes-Duitsland |
Grand Prix | Diary for My Children (Napló gyermekeimnek) | Márta Mészáros | Hongarye |
Caméra d'Or | Stranger Than Paradise | Jim Jarmusch | VSA |
Kortfilm-Palme d'Or | Le Cheval de fer | Gérald Frydman, Pierre Levie | Frankryk |
Tegniese Grand Prix | The Element of Crime (Forbrydelsens element) | Lars von Trier | Denemarke |
Ander pryse
wysigPrys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Bertrand Tavernier | A Sunday in the Country (Un dimanche à la campagne) | Frankryk |
Beste draaiboek | Theodoros Angelopoulos, Tonino Guerra, Thanassis Valtinos | Voyage to Cythera (Taxidi stin Kythera) | Griekeland |
Beste kunsbydrae | Peter Biziou | Another Country | VSA |
Beste akteur | Francisco Rabal, Alfredo Landa | The Holy Innocents (Los santos inocentes) | Spanje |
Beste aktrise | Helen Mirren | Cal | VSA |
Verwysings
wysig- ↑ "As Jury Ponders, Cannes Cuts Deals". The New York Times (in Engels). 23 Mei 1984. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "1984 - Forts in Cannes" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "List of winners of the 1984 festival" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Dionne Jr, E. J. (12 Mei 1984). "Cannes Festival Opens Without The '83 Fanfare". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Maart 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Vinocur, John (14 Mei 1984). "A Festival Of Trailers Is Featured At Cannes". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia