Cannes-rolprentfees 1991
Die 44ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-20 Mei 1991 gehou. Die Frans-Poolse akteur, regisseur en vervaardiger Roman Polanski was die voorsitter van die jurie. Altesaam 50 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Cannes-rolprentfees 1991
| ||
Datum | 9-20 Mei 1991 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 19 (In Kompetisie) 20 (Un Certain Regard) 11 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Homicide | |
Afsluitingsfliek | Thelma & Louise | |
Palme d'Or | Barton Fink |
Die Amerikaanse rolprent Barton Fink van die regisseurbroers Ethan en Joel Coen het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met David Mamet se Homicide en afgesluit met Thelma & Louise van Ridley Scott.[3][4][5]
Belangrikste fliekpryse
wysigPrys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | Barton Fink | Ethan & Joel Coen | VSA |
Grand Prix | La Belle Noiseuse | Jacques Rivette | Frankryk, Switserland |
Caméra d'Or | Toto the Hero (Toto le Héros) | Jaco van Dormael | België, Frankryk, Duitsland |
Jurieprys | Europa Out of Life (Hors la vie) |
Lars von Trier Maroun Bagdadi |
Denemarke, Frankryk, Duitsland, Swede, Switserland VSA |
Kortfilm-Palme d'Or | With Hands Raised (Z podniesionymi rekami) | Mitko Panov | Pole |
Ander pryse
wysigPrys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Joel Coen | Barton Fink | VSA |
Beste akteur | John Turturro | Barton Fink | VSA |
Beste aktrise | Irène Jacob | The Double Life of Véronique (La double vie de Véronique) | Pole, Frankryk, Noorweë |
Verwysings
wysig- ↑ Canby, Vincent (21 Mei 1991). "'Barton Fink' Wins the Top Prize And 2 Others at Cannes Festival". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Coen Brothers' `Barton Fink' Wins Golden Palm At Cannes" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "The Cinematic Carnival Of Cannes". Chicago Tribune (in Engels). 7 Mei 1991. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "American Film Wins At Cannes, But Madonna Comes A Cropper" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Desember 2015. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "`Barton Fink` Makes History At Cannes Fest". Chicago Tribune (in Engels). 21 Mei 1991. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1991.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia