Cannes-rolprentfees 1992
Die 45ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-18 Mei 1992 gehou. Die Franse akteur en vervaardiger Gérard Depardieu was die voorsitter van die jurie. Altesaam 53 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding.
Cannes-rolprentfees 1992
| ||
Datum | 7-18 Mei 1992 | |
Plek | Cannes, Frankryk | |
Getal prente | 21 (In Kompetisie) 20 (Un Certain Regard) 12 (Kortprente) | |
Webtuiste | Cannes-rolprentfees | |
Belangrike prente | ||
Openingsfliek | Basic Instinct | |
Afsluitingsfliek | Far and Away | |
Palme d'Or | The Best Intentions |
Die Sweedse rolprent The Best Intentions (Den goda viljan) van die regisseur Bille August het die Palme d'Or gewen.[1][2] Die fees is geopen met Paul Verhoeven se Basic Instinct en afgesluit met Far and Away van Ron Howard.[3][4][5]
Belangrikste fliekpryse
wysigPrys | Rolprent | Regisseur | Land |
---|---|---|---|
Palme d'Or | The Best Intentions (Den goda viljan) | Bille August | Swede |
Grand Prix | The Stolen Children (Il ladro di bambini) | Gianni Amelio | Italië |
Caméra d'Or | Mac | John Turturro | VSA |
Jurieprys | Dream of Light (El sol del membrillo) An Independent Life (Samostojatelnaja zjizn) |
Víctor Erice Vitali Kanevsky |
Spanje Rusland |
Kortfilm-Palme d'Or | Omnibus | Sam Karmann | Frankryk |
Ander pryse
wysigPrys | Wenner | Rolprent | Land |
---|---|---|---|
Beste regisseur | Robert Altman | The Player | VSA |
Beste akteur | Tim Robbins | The Player | VSA |
Beste aktrise | Pernilla August | The Best Intentions (Den goda viljan) | Swede |
Verwysings
wysig- ↑ "Cannes Film Festival 1992". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2019. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "Awards 1992 : All Awards" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2016. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ Maslin, Janet (17 Mei 1992). "Film View; On the Beach at Cannes With the American Force". The New York Times (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Augustus 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "August Film Tops Cannes". Chicago Tribune (in Engels). 19 Mei 1992. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 September 2018. Besoek op 10 Desember 2013.
- ↑ "U.S. films will dominate Cannes film festival" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 November 2017. Besoek op 10 Desember 2013.
Eksterne skakels
wysig- Fees se amptelike webtuiste
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cannes-rolprentfees 1992.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia