Canon EOS 800D
Die Canon EOS 800D, bekend as die EOS Rebel T7i in die Amerikas en as die EOS Kiss X9i in Japan, is 'n digitale enkel-lens reflekskamera deur Canon bekendgestel op 14 Februarie 2017.[1]
Model | Canon EOS 800D Canon EOS Rebel T7i Canon EOS Kiss X9i |
---|---|
Tipe | Digitale enkellensreflekskamera |
Sensorsoort | CMOS |
Sensorgrootte | 22.3 × 14.9 mm (APS-C formaat) |
Stoormedium | Secure Digital-kaart SDHC, SDXC (UHS-I bus ondersteun) |
Beeldverwerker | DIGIC 7 |
Resolusie | 6000 × 4000 pieksels (ongeveer 24.20 effektiewe megapieksels) |
Lens | Omruilbare EF, EF-S |
Flits | E-TTL II ingeboude outomatiese opwip; versoenbaar met Canon se EX-reeks Speedlite eksterne warmskoenflitse |
Sluiter | Electroniese fokusvlak |
Sluiterspektrum | 1/4000 tot 30 s en gloeilamp; X-sync teen 1/200 s. |
Meting | Volle lensopening TTL, 63 sonesensor met 7560 pieksels RGB + IR sensor |
Beligtingsmodusse | Volouto, Portret, Landskap, Naby, Sport, Nagportret, Geen flits, Program AE, Sluiterprioriteit Lensopeningprioriteit, Hand, Outo-velddiepte, Kreatiewe outo, movie |
Metermodusse | Evaluerende, gedeeltelik (10% teen senter), "spot", en senter-geweegde gemiddeld |
Fokusareas | 45 kruistipe AF-punte |
Fokusmodusse | AI Fokus, Enkelskoot, AI Servo, lewendig-bekyk (FlexiZone - enkel, gesigbespeur, AF Quick) |
Deurlopende skiet | 3 raampies/s vir 150 JPEG, of vir 11 RAW leêrs |
Beeldsoeker | Oogvlak pentaspieël SLR, 95% dekking, 0.82x vergroting / LCD (Lewendig-bekyk) |
Spoedspektrum | ISO 100 tot 6400 (uitbreibaar tot H: 12800) |
Flitsgroepering | Ja |
Witbalans | Outo, Daglig, Skadu, Bewolk, Tungstenlig, Wit Fluoreseerlig, Flits, gebruiker-verstelbaar |
Witbalans- groepering |
±3 stoppe in 1-stop inkremente |
LCD-skerm | 3,0 dm (7,6 cm) kleur TFT LCD, 920 000 pieksels |
Battery | Li-ioon LP-E10 herlaaibare batterypak (860 mAh) |
Massa | 475 g (CIPA) |
Oorsprong | Japan |
Die kamera is gemik op amateurfotograwe.
Belangrikste kenmerke
wysigIn vergelyking met die EOS 750D/Rebel T6i, is verskeie veranderinge gemaak, insluitend:
- Nuwe 24.2-megapieksel CMOS sensor met 'n dubbelpieksel CMOS AF, in plaas van Hybrid CMOS AF III.
- 45 kruistipe AF-punte, in vergelyking met 19 op die ouer model.
- DIGIC 7, standaard ISO 100-25600, H:51200 (DIGIC 6, ISO 100-12800, H:25600 op die 760D)
- Hoë-spoed deurlopende skiet tot op 6.0 rps
- Ingeboude Bluetooth.
- 1080p by 60/50 rps video-opname vermoë
- Rolprent elektroniese IS
- Ingeboude HDR en tydsverloopopname (nuwe sagteware)
- 15 gebruikersfunksies met 44 instellings verstelbaar op die kamera
- By verstek gebruik die 800D Canon se standaard UI, maar as jy wil, kan dit oorgeskakel word na die meer beginner-vriendelike grafiese UI ook gevind in die nuwe 77D.
- Versoenbaar met Bluetooth BR-E1 afstandbeheer
Verwysings
wysig- ↑ "Canon EOS Rebel T7i / EOS 800D / Kiss X9i: Digital Photography Review". dpreview.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 2 Oktober 2017.
Eksterne skakels
wysig- "www.usa.canon.com/internet/portal/us/home/products/details/cameras/dslr/eos-77d". usa.canon.com. Besoek op 2 Oktober 2017.
- "New Canon EOS 77D sits between Rebel T7i and EOS 80D: Digital Photography Review". dpreview.com. Besoek op 2 Oktober 2017.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |