Carina OB2 is ’n reusagtige OB-assosiasie in die sterrebeeld Kiel. Dit bevat sowat 91 tot 157 sterre, waarvan baie warm blou sterre van Klas O en Klas B is.

Dit is wat 3 100 parsek van die Aarde af geleë en is sowat 4 miljoen jaar oud.[1]

Verwysings

wysig
  1. Garcia, Beatriz (1994). "A study of Carina OB2 association. 2: Analysis and discussion of the data". Astrophysical Journal, Part 1. 436 (2): 705–19. Bibcode:1994ApJ...436..705G. doi:10.1086/174944.

Eksterne skakels

wysig