Grootnoemnoem
Plantspesie
(Aangestuur vanaf Carissa macrocarpa)
Die Grootnoemnoem (Carissa macrocarpa) is 'n doringagtige struik of klein boompie met Y-vormige dorings wat tot 45 mm lank kan wees. Die boom se vrugte word rooi tot pers wanneer hulle ryp is en kom voor vanaf Mosselbaai noordwaarts tot by die suide van Mosambiek. Die spesie kom ook in die Demokratiese Republiek die Kongo, Kenia, Mosambiek, Zambië en Zimbabwe voor.
Grootnoemnoem | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Gentianales |
Familie: | Apocynaceae |
Genus: | Carissa |
Spesie: | C. macrocarpa
|
Binomiale naam | |
Carissa macrocarpa | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 640.3.[1]
Fotogalery
wysig-
'n Grootnoemnoem
-
Blomme
-
Vrugte
-
Deursnit van 'n ryp vrug
Sien ook
wysigVerwysings
wysigBronne
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Carissa macrocarpa. |
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- REDLIST Sanbi
- Plants of the World Online