Cascades-waterval
waterval in die Oos-Kaap, Suid-Afika
Die Cascades-waterval in die Gcuwarivier, net buite Butterworth in die voormalige Transkeistreek van Suid-Afrika, het ‘n val van 82 m.
Die val lê by 32°23′38.46″S 28°09′34.77″O / 32.3940167°S 28.1596583°O.