Cervinae
subfamilie van Cervidae
Cervinae is ’n subfamilie van die biologiese familie Cervidae (Hertagtiges, of takbokke). Dit sluit die takbokke in wat in die Ou Wêreld ontstaan het. Hulle het voorheen hoofsaaklik in Eurasië voorgekom. Die subfamilie word verder verdeel in twee tribusse: Muntiacini (muntjakherte) en Cervini (egte herte). Die bekendste egte hert is die edelhert.
Cervinae | |
---|---|
’n Père David-takbok (Elaphurus davidianus). | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Cervinae (Goldfuss, 1820)
|
Genera | |
Sien teks. |
Genera
wysigDie volgende genera van Cervinae word erken:[1]
- Muntiacini
- Elaphodus
- Muntiacus
- Cervini
- Dama
- Axis
- Elaphurus
- Panolia
- Hyelaphus
- Rusa
- Cervus
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Cervinae.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Cervinae
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia