Chasmatophyllum rouxii
Plantspesie
Chasmatophyllum rouxii is 'n klein vetplant wat deel is van die Aizoaceae familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap naby Britstown voor. Dit is deel van die Nama-Karoo-ekostreek. Daar is min bekend omtrent die spesie bekend.
Chasmatophyllum rouxii | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Chasmatophyllum |
Spesie: | C. rouxii
|
Binomiale naam | |
Chasmatophyllum rouxii L.Bolus, (1936)
| |
Sinonieme | |
|