Christina Storm

Afrikaanse model en aktrise

Christina Storm is 'n Afrikaanse model en aktrise.

Christina Storm
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Model en aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Haar foto's het al op die voorblaaie van die Elle (Mei 1997), SL (Oktober 1999), Sports Illustrated Swimwear (1999) en GQ verskyn.[1]

Sy maak haar debuut as akteur in 2007 toe sy die rol van Bienkie Naudé in Egoli vertolk.[2] In 2010 speel sy die rol van Vanessa in die Afrikaanse rolprent Jakhalsdans.

Filmogafie en TV-optredesWysig

VerwysingsWysig

  1. fashionmodeldirectory.com, URL besoek op 9 Mei 2010.
  2. Who's Who SA, URL besoek op 9 Mei 2010.