Reuse kruipmol

(Aangestuur vanaf Chrysospalax trevelyani)

Die Reuse kruipmol (Chrysospalax trevelyani) is 'n soogdier wat endemies aan die Oos-Kaap in Suid-Afrika is. Dit word aangetref tussen King William's Town en Port St. Johns. Dit word tot 23 cm lank en het nie 'n stert nie. Die is onontwikkel maar die dier het 'n fyn reuksin. Die dier vreet insekte en wurms. Die enigste skade wat hulle aanrig is om jong plante te versteur en die grond nuttig om te dolwe.

Reuse kruipmol
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. trevelyani
Binomiale naam
Chrysospalax trevelyani
(Günther, 1875)
Verspreiding gebied

Sien ook

wysig

Bronne

wysig
  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Verwysings

wysig

Eksterne skakels

wysig