Claire Tomalin
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Claire Tomalin (gebore as Claire Delavenay op 20 Junie 1933) is 'n Engelse outeur en joernalis wat bekend is om haar biografieë van Charles Dickens, Thomas Hardy, Samuel Pepys, Jane Austen, en Mary Wollstonecraft.
Claire Tomalin | |
---|---|
Claire Tomalin, 2013 | |
Gebore | Claire Delavenay 20 Junie 1933 Londen, Engeland, VK |
Nasionaliteit | Brits |
Beroep | Outeur/skrywer, joernalis |
Bondige biografie
wysigTomalin was as Claire Delavenay op 20 Junie 1933 in Londen gebore as die dogter van die Franse akademikus Émile Delavenay en die Engelse komponis Muriel Herbert.[1]
Opvoeding
wysigTomalin was by Hitchin Girls' School,[2] 'n voormalige staatskool in Hitchin in Hertfordshire en by Dartington Hall School,[2] 'n voormalige kosskool in Dartington naby Totnes in Devon, en Newnham Kollege, Cambridge by die Universiteit van Cambridge opgevoed.[2][1]
Pryse en eerbewyse
wysig- James Tait Black Gedenkprys, The Invisible Woman (1990)
- Hawthornden-prys, The Invisible Woman (1991)
- Whitbread Boek-prys, Samuel Pepys: The Unequalled Self (2002)
- Rose Mary Crawshay-prys, Samuel Pepys: The Unequalled Self (2003)
- Samuel Pepys-prys van die Samuel Pepys-klub, Samuel Pepys: The Unequalled Self (2003)
- Samuel Johnson-prys, kortlys, Samuel Pepys: The Unequalled Self (2003)
- Erelid, Magdalene Kollege, Cambridge, Cambridge (2003)
- Honorêre genoot, Lucy Cavendish Kollege, Cambridge, Cambridge (2003), Newnham Kollege, Cambridge; Cambridge (2004)
- D.Litt: UEA (2005); Birmingham (2005); Greenwich-universiteit (2006); Cambridge (2007); Goldsmith (2009); Open University (2008); Roehampton (2011); Portsmouth (2012)
- 2011 Costa Boek-prys (Biografie), kortlys, Charles Dickens: A Life (2011)
Werke
wysig- A Life of My Own (Londen, Penguin Books, 2017) (ISBN 978-0-241-23995-7). Outobiografie.
- Charles Dickens: A Life (New York, Penguin Books, 2011) (ISBN 0-14-103693-1).
- Thomas Hardy: The Time-Torn Man (New York, Penguin Press, 2007) (ISBN 978-1-594-20118-9).
- Samuel Pepys: The Unequalled Self, (New York, Alfred A. Knopf, 2002) (ISBN 0-670-88568-1 or 0-14-028234-3).
- Jane Austen: A Life (Vintage eBooks, 2000) (ISBN 0-14-029690-5)
- Several Strangers; writing from three decades (Londen, Viking Books, 1999) (ISBN 0-670-88567-3); (New York, Penguin, 2000) (ISBN 0-14-190950-1).
- Katherine Mansfield: A Secret Life (Londen, Viking, 1987), 1998 (ISBN 0-14-011715-6).
- Mrs. Jordan's Profession: The Story of a Great Actress and a Future King, 1995 (ISBN 0-14-015923-1).
- The Invisible Woman: The Story of Nelly Ternan and Charles Dickens (Londen, Viking, 1990) (New York, Knopf, 1991) (ISBN 0-14-012136-6).
- Shelley and His World (Londen, Thames & Hudson, 1980) (ISBN 0-500-13068-X); (New York, Charles Scribner's Sons, 1980) (ISBN 0-68-416620-8).
- The Life and Death of Mary Wollstonecraft (Londen, Weidenfeld & Nicolson, 1974), 1992 (ISBN 0-14-016761-7).
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 Cooke, Rachel (24 September 2011). "Claire Tomalin: 'Writing induces melancholy...'". The Guardian (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019. Besoek op 8 Mei 2014.
- ↑ 2,0 2,1 2,2 "The Fitzwilliam Museum - Biography - Claire Tomalin FRSL (g. 1933)". Fitzwilliam Museum, Cambridge (in Engels). 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Oktober 2019. Besoek op 5 September 2017.
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webwerf
- Claire Tomalin by die Britse Raad - Literatuur
- Verskynings op C-SPAN
Toekennings en prestasies | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Wendy Doniger Kate Flint |
Rose Mary Crawshay-prys 2003 en Jane Stabler |
Opgevolg deur Maud Ellmann Anne Stott |