Cliffortia reniformis
Plantspesie
Cliffortia reniformis is 'n struik of klein boompie wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die Langeberg by die Garciapas voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km² en die spesie word bedreig deur te veel brande en indringerplante.
Cliffortia reniformis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rosaceae |
Genus: | Cliffortia |
Spesie: | C. reniformis
|
Binomiale naam | |
Cliffortia reniformis (Weim.) C.M.Whitehouse, 2004
| |
Sinonieme | |
|