Clodovil Hernandes

Clodovil Hernandes (* 17 Junie 1937 in Elisiário, São Paulo (Brasilië), † 17 Maart 2009 in Brasília) was 'n Brasiliaanse ontwerper, TV-aanbieder en politikus.[1]

Clodovil Hernandes
Clodovil Hernandes
Clodovil Hernandes in 2009

Federale Adjunk vir Bandeira do estado de São Paulo.svg São Paulo
Ampstermyn
1 Januarie 2007 – 17 Maart 2009

Persoonlike besonderhede
Gebore 17 Junie 1937
Elisiário , São Paulo, Brasilië
Sterf 17 Maart 2009
Brasília, Brasilië
Politieke party Republikeinse Party

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig