Cockburn Town
Cockburn Town is die hoofstad van die eilandnasie Turks- en Caicoseilande, 'n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 3 700 in 2000 gehad en is in 1681 deur soutversamelaars gestig.
Cockburn Town | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Gebied | Turks- en Caicoseilande |
Koördinate | 21°27′N 71°08′W / 21.450°N 71.133°W |
Stigting | 1681 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2000) | 3 700 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC -5 |
- Somertyd | UTC -4 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |