Britse oorsese gebiede
Die Britse oorsese gebiede (Engels: British Overseas Territories) is 14 gebiede, wat geen deel van die kerngebied van die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland uitmaak nie, maar wel deur die Verenigde Koninkryk beheer word. Die gebiede lê oorwegend buite Europa.
Die Britse oorsese gebiede was tot die British Overseas Territories Act 2002 Britse afhanklike gebiede genoem, wat met die British Nationality Act 1981 van 1981 ingevoer is. Tot 1981 het die gebiede as Britse kolonies of Britse kroonkolonies bekend gestaan.
Die eilande Guernsey, Jersey en Man word deur die Britse kroon beheer en het 'n ander status as die Verenigde Koninkryk self, en staan bekend as Britse Kroongebiede.
In die historiese konteks bestaan daar verskille tussen kolonies en protektorate wat onder Britse beheer, maar amptelik onafhanklike lande was.
Gebiede
wysigVlag | Wapen | Naam | Ligging | Leuse | Oppervlakte | Bevolking | Hoofstad |
---|---|---|---|---|---|---|---|
Anguilla | Karibiese See en Atlantiese Oseaan | Unity, Strength and Endurance (Engels vir: "Eenheid, krag en uithouvermoë") |
146 km²[1] | 13 500[2] | The Valley | ||
Bermuda | Karibiese See en Atlantiese Oseaan | Quo Fata Ferunt (Latyn vir: "Waarheen ons die lot dra") |
54 km²[3] | 64 000 (2007-skatting)[4] | Hamilton | ||
Brits-Antarktiese Gebied | Antarktika | Research and discovery (Engels vir: "Navorsing en ontdekking") |
1 709 400 km²[1] | 50 winters; meer as 400 somers[5] | Rothera (hoofbasis) | ||
Britse Indiese Oseaangebied | Indiese Oseaan | In tutela nostra Limuria (Latyn vir: "Limuria is in ons beheer") |
46 km²[6] | Ongeveer 3000 Britse en Amerikaanse militêre en personeel.[7] | Diego Garcia (basis) | ||
Britse Maagde-eilande | Karibiese See en Atlantiese Oseaan | Vigilate (Latyn vir: "Wees waaksaam") |
153 km²[8] | 27 000 (2005-skatting)[8] | Road Town | ||
Falkland-eilande | Suid-Amerika en Atlantiese Oseaan | Desire the Right (Engels vir: "Begeer die regte ding") |
12 173 km²[3] | 2 955 (2006-sensus)[9] | Stanley | ||
Gibraltar | Iberiese Skiereiland | Montis Insignia Calpe (Latyn vir: "Kenteken van die Rots van Gibraltar") |
6,5 km²[10] | 28 800 (2005)[11] | Gibraltar | ||
Kaaimanseilande | Karibiese See en Atlantiese Oseaan | He hath founded it upon the seas (Engels vir: "Hy het dit gegrond op die seë") |
264 km²[12] | 51 384[12] | George Town | ||
Montserrat | Karibiese See en Atlantiese Oseaan | A people of excellence, moulded by nature, nurtured by God (Engels vir: "'n Volk van uitnemendheid, gevorm deur die natuur, gevoed deur God") |
101 km²[13] | 4 655 (2006-skatting)[13] | Plymouth (sedert 'n vulkaniese uitbarsting in 1997 'n spookdorp – de facto hoofstad is Brades) | ||
Pitcairneilande | Oseanië en Stille Oseaan | 45 km² (al die eilande)[14] |
51 (2008)[15] | Adamstown | |||
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Afrika en Atlantiese Oseaan | Loyal and Unshakeable (Sint Helena) (Engels vir: "Lojaal en Onwankelbaar") Our faith is our strength (Tristan da Cunha) (Engels vir: "Ons geloof is ons sterkpunt") |
420 km² | 4 255 (slegs Saint Helena; 2008-sensus)[16] 1 275 (Ascension and Tristan da Cunha; skatting)[17] |
Jamestown | ||
Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande | Suid-Amerika en Atlantiese Oseaan | Leo Terram Propriam Protegat (Latyn vir: "Laat [of mag] die Leeu sy eie land beskerm") |
4 066 km²[18] | 99[19] | King Edward Point/Grytviken | ||
Sowereine Militêre basisse van Akrotiri en Dhekelië | Middellandse See (Siprus) | 255 km²[20] | 14 000 (ongeveer die helfte is van die Britse militêre en personeel) | Episkopi | |||
Turks- en Caicoseilande | Karibiese See en Atlantiese Oseaan | Beautiful By Nature (Engels vir: "Natuurlik mooi") |
430 km²[21] | 32 000 (2006-skatting)[21] | Cockburn Town |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 (en) "British Antarctic Territory". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Commonwealth Secretariat — Anguilla". Thecommonwealth.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ 3,0 3,1 (en) "UNdata | record view | Surface area in km²". Data.un.org. 13 Januarie 2012. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Bermuda". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Commonwealth Secretariat — British Antarctic Territory". Thecommonwealth.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "British Indian Ocean Territory". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Commonwealth Secretariat — British Indian Ocean Territory". Thecommonwealth.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ 8,0 8,1 (en) "British Virgin Islands (BVI)". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Commonwealth Secretariat — Falkland Islands". Thecommonwealth.org. 14 Junie 1982. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Gibraltar". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Commonwealth Secretariat — Gibraltar". Thecommonwealth.org. 7 November 2002. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ 12,0 12,1 (en) "The World Factbook: Cayman Islands". CIA. Besoek op 21 Augustus 2023.
- ↑ 13,0 13,1 (en) "Montserrat". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Pitcairn Island". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Commonwealth Secretariat — Pitcairn Islands (Pitcairn, Henderson, Ducie and Oeno Islands)". Thecommonwealth.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Junie 2013. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "UN Statistics — St Helena census 2008" (PDF). unstats.un.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 5 Maart 2016. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Territories: St Helena, Ascension, Tristan da Cunha". bbc.co.uk. 1 Desember 2010. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Maart 2009. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Januarie 2016. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "Population of Grytviken, South Georgia and the South Sandwich Islands". Population.mongabay.com. 31 Maart 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ (en) "SBA Cyprus". Jncc.gov.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
- ↑ 21,0 21,1 (en) "Turks and Caicos Islands". Jncc.gov.uk. 1 November 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Februarie 2011. Besoek op 13 Januarie 2012.
Bronne
wysig- (en) Harry Ritchie, The Last Pink Bits: Travels Through the Remnants of the British Empire (Londen: Hodder & Stoughton, 1997)
- (en) Simon Winchester, Outposts: Journeys to the Surviving Relics of the British Empire (Londen & New York, 1985)
- (en) George Drower, Britain's Dependent Territories (Dartmouth, 1992)
- (en) George Drower, Overseas Territories Handbook (Londen: TSO, 1998)
- (en) Ben Fogle, The Teatime Islands: Adventures in Britain's Faraway Outposts (Londen: Michael Joseph, 2003)
- (en) Joseph Boromé, 'How Crown Colony Government Came to Dominica by 1898', in Aspects of Dominican History (Roseau, Dominica, 1972), 120-50
- (en) Bonham C. Richardson, The Caribbean in the Wider World, 1492–1992
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Britse oorsese gebiede. |
- (en) Foreign and Commonwealth Office- "UK Overseas Territories"
- (en) The Commonwealth – 'n VK-regeringswebblad
- (en) British Overseas Territories Act 2002 – Text of the Act
- (en) United Kingdom Overseas Territories Association
- (en) Britlink – The British Overseas Territories Geargiveer 11 September 2009 op Wayback Machine