Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha
Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha (Engels: Saint Helena, Ascension and Tristan da Cunha) is 'n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk in die Suid-Atlantiese Oseaan. Dit bestaan uit die eiland Sint Helena, sowel as die afhanklikhede Ascensioneiland en Tristan da Cunha.
| |||||
Volkslied: God Save the Queen | |||||
Hoofstad | Jamestown | ||||
Grootste stad | Jamestown | ||||
Amptelike tale | Engels | ||||
Regering • Monarg • Goewerneur • Administrateur van Ascension • Administrateur van Tristan da Cunha • Verantwoordelike Britse minister |
Parlementêre demokrasie binne ’n grondwetlike monargie Elizabeth II Mark Andrew Capes Colin Wells Sean Burns Mark Simmonds | ||||
Onafhanklikheid Vorming
• Sint Helena Charta toegestaan • Oos-Indiese Kompanjie se reël beëindig • Ascension bygevoeg • Tristan da Cunha bygevoeg • Huidige grondwet |
Britse oorsese gebied 1657 22 April 1834[1] 12 September 1922 12 Januarie 1938 6 November 2009 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
397 km2 153 myl2 feitlik niks | ||||
Bevolking - 2014-sensus - Digtheid |
7 729 13,4 / km2 34,7 / myl2 | ||||
Geldeenheid | Ponda (SHP )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
GMT (UTC±0) nie toegepas nie (UTC±0) | ||||
Internet-TLD | .sh, .ac | ||||
Skakelkode | +290 +247 | ||||
a. Pond sterling (GBP) in Tristan da Cunha. |
Sint Helena is beroemd as die plek van bannelingskap van Napoleon Bonaparte tussen 1815 en sy sterfte in 1821. Twee plekke waar Napoleon gewoon het en die vallei waar hy begrawe is, is Franse gebiede.
Die hoofstad van Sint Helena is Jamestown. Die gebied Sint Helena bestaan uit drie gelyke dele:
Eiland | Oppervlakte (km²) |
Bevolking Sensus 2008 |
Hoofstad |
---|---|---|---|
Sint Helena | 122 | 4 255 | Jamestown |
Ascension | 91 | 1 122 | Georgetown |
Tristan da Cunha | 207 | 284 | Edinburgh of the Seven Seas |
Totaal | 420 | 6 563 | Jamestown |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha.