Maak hoofkeuseskerm oop

Akrotiri (Grieks: Ακρωτήρι, Turks: Agrotur) en Dhekelië (Engels: Dhekelia, Grieks: Δεκέλεια, Turks: Dikelya) is ’n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk op die eiland Siprus in die noordooste van die Middellandse See en bestaan uit twee militêre basisse. Akrotiri is suid van die Republiek Siprus en Dhekelië is tussen die Republiek Siprus en die omstrede gebied, die Turkse Republiek van Noord-Siprus in die ooste van die eiland geleë.

Sovereign Base Areas of Akrotiri and Dhekelia (Engels)
Ακρωτήρι και Δεκέλεια (Grieks)
Ağrotur ve Dikelya (Turks)
Soewereine militêre basisse van Akrotiri en Dhekelië
Vlag van Akrotiri en Dhekelië Wapen van Akrotiri en Dhekelië
Vlag Wapen
Volkslied: God Save the Queen
Ligging van Akrotiri en Dhekelië
Hoofstad Episkopi

34°35′N 32°59′O / 34.583°N 32.983°O / 34.583; 32.983

Grootste stad Episkopi
Amptelike tale Engels
Regering

Soewerein
• Administrator
• Verantwoordelike
Britse minister
Soewereine militêre basisse
(sui generis)
Elizabeth II
James Illingworth

Phillip Hammond
Onafhanklikheid
Vorming
• Stigting

Britse oorsese gebied
1960
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
254 km2  
98 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - -skatting
 - Digtheid
 
7 700 Sipriote
8 000
Britse militêre personeela (-)
/ km2
Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
OET (UTC+2)
OEST (UTC+3)
Internet-TLD
Skakelkode +357
a. Insluitend families.
Kaart van Akrotiri
Kaart van Dhekelië
Voormalige vlag van Brits-Siprus (1922–1960)

Akrotiri en Dhekelië het ’n oppervlakte van 254 km² en 'n bevolking van 14 500 in 2010 gehad. Die gebied is in 1960 gestig en behoort sedert die onafhanklikheid van Siprus aan die Verenigde Koninkryk. Akrotiri en Dhekelië is nie deel van die Europese Unie of NAVO nie. Sedert 1 Januarie 2008 is die euro die amptelike geldeenheid.

Eksterne skakelsWysig