Britse Kroongebiede
Die Britse Kroongebiede (Engels: Crown Dependencies) van die Britse Kroon is geen deel van die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie nie. Die gebiede bestaan uit die Eiland Man in die Ierse See en die Kanaaleilande Guernsey en Jersey.[1]
Naam |
Vlag | Wapen | Oppervlakte (km²) |
Bevolking (2010 skatting) |
Hoofstad |
Amptelike tale |
---|---|---|---|---|---|---|
Eiland Man | 572 km² | 80 058 | Douglas | Engels, Manx-Gaelies | ||
Guernsey | 78 km² | 65 573 | Saint Peter Port | Engels, Frans, Guernésiais | ||
Jersey | 116 km² | 91 000 | Saint Helier | Engels, Frans, Jèrriais |
Verwysings
wysigEksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Britse Kroongebiede. |
- Staat van Jersey (en)
- Staat van Guernsey (en)
- Regering van die Eiland Man (en)
- Ministerie van Justisie Geargiveer 24 Februarie 2010 op Wayback Machine (en)