Road Town
Road Town is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Britse Maagde-eilande, 'n Britse oorsese grondgebied in die Karibiese See in Noord-Amerika. Die stad het 'n bevolking van 9 400 in 2004 gehad en is in 1834 gestig.
Road Town | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Verenigde Koninkryk |
Gebied | Britse Maagde-eilande |
Koördinate | 18°25′N 64°37′W / 18.417°N 64.617°W |
Stigting | 1834 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | vk km |
Hoogte bo seevlak | 0 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2004) | 9 400 |
- Bevolkingsdigtheid | /vk km |
Tydsone | UTC -4 |
- Somertyd | UTC -4 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf |