Coles Supermarkte
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Coles Supermarkets Australia (Edms) Bpk, handeldrywende as Coles, is 'n Australiese supermark- en kleinhandel kettingwinkelgroep wat gebaseer is in Melbourne. Die maatskappy is deel van die Coles Groep. Dit is in 1914 in Collingwood, Victoria gestig deur George Coles. Coles bedryf 807[3] supermarkte in Australië, insluitende Bi-Lo Supermarkets. Coles het meer as 100,000 werknemers,[4][5] met 'n aandeel van meer as 80% in die Australiese mark, saam met sy mededinger Woolworths.[6]
Coles Supermarkets Australia (Edms) Bpk | |
Tipe | kleinhandel |
---|---|
Gestig | 1914 (as Coles Variety Stores) |
Hoofkantoor | Hawthorn East, Victoria, Victoria, Australië |
Liggings | 807 (1502, insluitende Coles- en Coles Express vulstasies) |
Sleutelpersone | Steven Cain (besturende direkteur) Curtis Stone (ambassadeur) |
Industrie | Kleinhandel, supermarkte en verbruikersdienste |
Inkomste | A$38.175 miljard (2019)[1] |
Bedryfsinkomste | A$1.414 miljard (2018)[2] |
Bates | A$21.644 miljard (2018) |
Werknemers | 112,298 |
Webwerf | Coles.com.au |
Coles Online is die maatskappy se aanlynverkopewinkel-diens ("click & collect" en tuisaflewerings).
Coles Supermarkte was tussen 1986 en 2006 'n handelsmerk van Coles Myer Beperk en later van Coles Group Bpk, voordat Wesfarmers Coles Group in 2007 aangeskaf het. Dit het weereens 'n filiaal geword van Coles Group nadat dit in November 2018 afgesplyt het van Wesfamers.[7]
Halaal en kosher produkte
wysig'n Lys van Coles se pareve- en halaal produkte, volgens kategorie en handelsmerk ingedeel, is beskikbaar op sy webwerf.[8]
Verwysings
wysig- ↑ "2019 Full Year Results" (PDF). Besoek op 22 Januarie 2020.
- ↑ "2011 Full Year Results" (PDF). Besoek op 18 Augustus 2011.
- ↑ "Coles creates 115 jobs at its milestone 800th supermarket". www.wesfarmers.com.au (in Australian English). Besoek op 2 Julie 2017.
- ↑ "Company Information". Coles Supermarkets. Besoek op 9 November 2014.
- ↑ "Red spot special: Coles up for sale". Sydney Morning Herald. 24 Februarie 2007. Besoek op 25 Julie 2008.
- ↑ Zappone, Chris. "Supermarket duopoly blamed for soaring food prices". The Sydney Morning Herald. Besoek op 25 Julie 2013.
- ↑ Chau, David (21 November 2018). "Coles debuts with $18b market value; Australian shares tumble after global sell-off". ABC News. Besoek op 21 November 2018.
- ↑ "Halal". Coles Supermarkets. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Julie 2015. Besoek op 10 September 2015.
Eksterne skakels
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Coles Supermarkte. |